Noorse Wikipedia

Die Noorse Wikipedia is die Noorse (Bokmål en Nynorsk) uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 26 November 2001 begin. Bokmål het tans 481 722 artikels en Nynorsk het tans 136 397 artikels.


Developed by მერაბ მგელაძე