Viëtnamese Wikipedia

Viëtnamese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-vi.svg
VietnameseWikipediaMainpageScreenshot9thSeptember2012.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Viëtnamees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig November 2002
Huidige status Aktief
URL vi.wikipedia.org

Die Viëtnamese Wikipedia is die Viëtnamese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin.

Dit het tans 1 168 211 artikels wat dit die 12de grootste Wikipedia maak.


Developed by მერაბ მგელაძე