Maleisiese Wikipedia

Maleisiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ms.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Maleis
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL ms.wikipedia.org

Die Maleisiese Wikipedia (Maleis: Wikipedia Bahasa Melayu) is die Wikipedia vir die Maleise taal. Dit is in Oktober 2002 geskep en is tans die 29ste grootste Wikipedia met ongeveer 314 400 artikels. Die Wikipedia is begin deur Brion Vibber, 'n Wikipedia administrateur.


Developed by მერაბ მგელაძე