Facebook

Facebook
Facebook New Logo (2015).svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 4 Februarie 2004
Hoofkantoor Menlo Park, Kalifornië,Verenigde State
Sleutelpersone Mark Zuckerberg (Voorsitter en uitvoerende hoof)
Sheryl Sandberg (hoofbedryfsbeampte)
Gebied bedien Wêreldwyd, behalwe vir afkeurende lande (2005–hede)
Industrie Internet
Produkte Gemeenskapswebwerf
Inkomste Green Arrow Up Darker.svg $27,638 miljard (2016)[1]
Bedryfsinkomste Green Arrow Up Darker.svg $12,427 miljard (2016)[1]
Netto inkomste Green Arrow Up Darker.svg $10,217 miljard (2016)[1]
Werknemers 17 048 (2016)[2]
Dogtermaatskappye Instagram
Messenger
WhatsApp
Oculus VR
Webwerf facebook.com of fb.com
Mark Zuckerberg in 2005
Facebook se hoofkantoor in Palo Alto, Kalifornië.

Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf.[3] Teen Oktober 2012 het hy meer as 1 miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad.[4] Facebook is in meer as twintig tale beskikbaar, waaronder Afrikaans. Die gebruik van Facebook is gratis. Nadat 'n gebruiker geregistreer is mag hy 'n persoonlike profiel skep, ander mense bevriend en boodskappe uitwissel. Daar is ook 'n reeks toepassings, soos byvoorbeeld speletjies of nuusartikels, waarvoor 'n gebruiker kan inteken.

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) "10-K Annual Report". SEC Filings. Google. 28 Januarie 2017. Verkry op 19 April 2017. 
  2. (en) "Company Info | Facebook Newsroom". Facebook. 2 Februarie 2017. Verkry op 19 April 2017. 
  3. Kazeniac, Andy (February 9, 2009). "Social Networks: Facebook Takes Over Top Spot, Twitter Climbs". Compete Pulse blog. Verkry op February 17, 2009. 
  4. Sengupta, Somini (May 14, 2012). "Facebook's Prospects May Rest on Trove of Data". The New York Times. Verkry op May 15, 2012. 

Developed by მერაბ მგელაძე