Engelse Wikipedia

Engelse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-en.svg
English Wikipedia screenshot.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Engels
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 15 Januarie 2001
Huidige status Aktief
URL en.wikipedia.org
Vergelyking met ander Wikipedia-weergawes
Oorsprong van die artikels
Lande waar die Engelse Wikipedia die belangrikste weergawe is.[1]
Top 25 lande volgens oorsprong van die gebruikers.[2]

Die Engelse weergawe van Wikipedia was die eerste uitgawe van hierdie aanlynensiklopedie en is op 15 Januarie 2001 begin.[3] Na omtrent vyf jaar is die miljoenste artikel in Maart 2006 geskep. Hiermee laat hulle die ander Wikipedias, soos die Duitse, Franse en die Nederlandse Wikipedias, ver agter.[4] Slegs 'n halfjaar later, op 9 September 2007 bereik die Engelstalige Wikipedia reeds hulle tweemiljoenste artikel, op 17 Augustus 2009 hulle driemiljoenste artikel, op 13 Julie 2012 hulle viermiljoenste artikel en op 1 November 2015 hulle vyfmiljoenste artikel.

  1. (en) Zachte, Erik (14 November 2011). "Wikimedia Traffic Analysis Report – Wikipedia Page Views Per Country – Trends". Wikimedia Statistics. Verkry op 19 Januarie 2011. 
  2. (en) Zachte, Erik (14 November 2011). "Wikimedia Traffic Analysis Report – Page Edits Per Wikipedia Language – Breakdown". Wikimedia Statistics. Verkry op 19 Januarie 2011. 
  3. (en) en:Wikipedia Engelse artikel oor Wikipedia
  4. (en) en:English Wikipedia en:Special:PermanentLink/58515322

Developed by მერაბ მგელაძე